Hi Jacques,
Will send a list of contacts if you can send me an email address? I am on miltonlouw@gmail.com
Cheers
Ek is n gebore " suidwester" maar woon al die grootste deel van my lewe in hierdie onmoontlike suid afrika. Almal in suid afrika word deur geweld getuister.
Ons is al so gatvol vir moord en doodslag.
My vrou en ek wil vreeslik graag terug gaan Namibia toe maar ek weet nie hoe om met myne in aanraaking te kom nie, sien ek werk op n myn in die land, en sal weer op n myn daar moet gaan werk.
Die eenigste myn waarvan ek weet is Rossing.
Ek sal dit so wardeer as iemand my met inligting van nog myne kan help, kontak besonderhede sal n bonus wees.
Baie dankie, lekker dag.
Jacques.
Hi Jacques,
Will send a list of contacts if you can send me an email address? I am on miltonlouw@gmail.com
Cheers
Jaques,
Hier gaan baie aan in die mynbedryf rondom Swakop.
Buiten Rossing is daar Areva / Trekkopje, Bannerman, Swakop Uranium, en nog 'n paar ander.
Meeste is in die explorasiefase, of voor produksie fase. Baie geleenthede bestaan, nie net by die myne nie, maar ook die hordes "sub contractors" wat boorwerk ens doen.
Laat weet as jy sukkel. Ek is 'n supplier aan die bedryf, en kan jou op die regte spoor plaas.
Jacques,
Even if you are a born "Namibian" you will still need a work permit - unless you have Namibian citizenship. Good luck. We need mining experts.
Bookmarks