Ek wonder ook .....lol!
Man in Rehoboth stuur vrou om inkopies te doen.
Sy kom terug met 3 kaste bier, 2 kaste brandewyn, 1 kas Cane, 1 kas Coke en
2 brode.
Hy kyk haar so en vra, "kry ons kuiermense?"
"Nee" sê sy. "Hoekom?"
"Nou vir wat koop jy dan so baie brood?!"
Ek wonder ook .....lol!
Bookmarks